Skoolgelde
FINANSIES 2021
Tydens die Algemene Jaarvergadering wat op Dinsdag, 3 November 2020 gehou is, is die begroting vir 2021 goedgekeur.
ONDERRIGGELDE: (VERPLIGTEND)
R 22 500.00 per kind per jaar.
R 2 250.00 per kind, per maand vir 10 maande.
Eerste kind R 22 500-00
Tweede kind R 22 500-00
Derde kind R 11 250-00
Vierde kind of meer GRATIS
‘n Deposito van R2 250.00 is betaalbaar voor 30 November 2020 vir huidige sowel as nuwe leerders. Die R 2 250.00 sal afgetrek word van die verskuldigde skoolfonds en die balans is betaalbaar oor 10 maande vanaf Januarie 2021.
Die volgende kortings word toegestaan op die vasgestelde bedrag van R22 500-00:
Ten volle betaal vóór/op 31 Desember 2020 |
- |
10 % korting |
|
Ten volle betaal vóór/op 31 Januarie 2021 |
- |
7.5 % korting |
|
Ten volle betaal vóór/op 28 Februarie 20201 |
- |
5 % korting |
SLUITKASSIES
Sluitkassies vir 2021 is reeds beskikbaar. Die koste beloop R250 vir die jaar en bespreking van die sluitkassie kan by finansies gedoen word.
NEEM KENNIS: SLUITKASSIE KAN SLEGS BEPREEK WORD MET BETALING.
CJ SCHUTTE
HOOF
5 NOVEMBER 2020
FINANCE 2021
At the Annual General Meeting held on TUESDAY, 3 November 2020, the budget for 2021 was approved.
SCHOOL FEES: (COMPULSORY)
R 22 500.00 per child per year.
R 2 250.00 per child per month for 10 months.
First child - R 22 500-00
Second child - R 22 500-00
Third child - R 11 250-00
Fourth child or more - FREE
A deposit of R 2 250-00 is payable before 30 November 2020 for new and current learners. The R 2 250-00 will be deducted from the yearly school fees and the outstanding balance is payable over 10 months.
The following discounts are granted on the set amount of R 22 500-00:
Fully paid before / on 31 December 2020 - 10% discount
Fully paid before / on 31 January 2021 - 7.5% discount
Fully paid before / on 28 February 2021 - 5% discount
LOCKERS:
Lockers for 2021 is available at an amount of R250 per year. Lockers can be paid and booked at the finance office.
PLEASE NOTE: LOCKER CAN ONLY BE BOOKED WITH PAYMENT
CJ SCHUTTE
PRINCIPAL
5 NOVEMBER 2020
BANK BESONDERHEDE
Hoërskool Dinamika
Eerste Nasionale Bank
Rek Nr: 6224 070 2721
Takkode: 250655
Gebruik rekeningnommer of kind se naam en van as verwysing asb.
Faks bewys van betaling na 086 756 7867 of e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.