Atletiek

Atletiek 2019

37 van Hoërskool Dinamika se atlete het op 26 Februarie 2019 by die D6 Distrik Atletiekbyeenkoms deelgeneem.

FB D6 deelnemers

 

 

Atletiek 2018

Hoërskool Dinamika se atlete het ‘n goeie atletiek seisoen agter die rug.

Ons sê baie geluk aan elke atleet met sy/haar prestasie.


DM1g47

 

WXRI1191Dinamika eindig 2de in die C-Afdeling by Top 30 NWU-Pukke byeenkoms gedurende 2018.

Antionette BezuidenhoutAntionette Bezuidenhout gaan deur na die 2018 SA-Kampioenskappe.

 

 

 

0 341
0 384
0 401
0 445
0 468
0 535
0 617