Hokkie
Die o/14 hokkiemeisies eindig 2de in die liga en kwalifiseer vir Noord van die Vaal.
Drie van ons hokkiedogters word gekies vir Oos Gauteng.
2019 - Seisoen:
DATUM | TEENSTANDER | PLEK |
6 April 2019 | Super Reeks: Vereeniging Gim | Tuis |
10 April 2019 | Seuns Liga: Bracken High | Weg |
13 April 2019 | Super Reeks: Jan Viljoen | Tuis |
17 April 2019 | Seuns Liga: Springs Boys High | Tuis |
18 April 2019 | Dogters Liga: Heidelberg Volkskool | Tuis |
23 April 2019 | Seuns Liga: Marais Viljoen | Tuis |
25 April 2019 | Dogters Liga: Delmas | Tuis |
27 April 2019 | Super Reeks: Super Finaal | Wilgers (Pta) |
2 Mei 2019 | Dogters Liga: Brandwag | Weg |
7 Mei 2019 | Seuns Liga: Leeuwenhof | Weg |
9 Mei 2019 | Dogters Liga: Stoffberg | Weg |
11 Mei 2019 | Dogters Liga: H/S Alberton (Alberton Derby) | Tuis |
15 Mei 2019 | Seuns Liga: Benoni High | Weg |
16 Mei 2019 | Dogters Liga: Die Anker | Tuis |
20 - 23 Mei 2019 | Dogters Liga: Uitspele | |
27 - 30 Mei 2019 | Dogters Liga: Kwartfinale | |
3 - 6 Junie 2019 | Dogters Liga: Semi-finale | |
10 - 13 Julie 2019 | Dogters Liga: Finale |
Hier volg die uitslae vir die 2019 Super Reeks
Span |
Eindig |
O/14 |
2de |
O/15 |
1ste |
O/16 |
2de |
2 de Span |
5de |
1 ste Span |
4de |
Dinamika Hokkie eindig algeheel: 2de
O/14 Hokkiespan eindig 2de in hul 2018 liga en gaan deur na Noordvaal.