Netbal

Ons O/16A netbalspan eindig 2de by Gauteng Kampioenskappe en kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe.

O16

6 Netbalspeelsters word gekies vir die finale Gautengspan.

DSC07533

Al 5 ons Netbal A-spanne dring deur na Gauteng Kampioenskappe gedurende Junie 2019. 

DSC07521 DSC07513  DSC07509

DSC07516    DSC07523

  

Ons 1ste Netbalspan wen die liga vir 5 jaar in 'n ry.

 DSC07523

 

2019 - Seisoen:

DATUM TEENSTANDER PLEK
6 April 2019 Super Reeks:  Vereeniging Gim Tuis
11 April 2019 H/S Marais Viljoen Weg
13 April 2019 Super Reeks:  Jan Viljoen Tuis
25 April 2019 H/S Kempton Park Weg
27 April 2019 Super Reeks:  Super Finaal:  Die Wilgers Weg
2 Mei 2019 H/S Jeugland Tuis
9 Mei 2019 H/S Oosterlig Tuis
16 Mei 2019 H/S Dr E G Jansen Tuis

Netbal algeheel 1ste

Hier volg die uitslae vir die 2019 Super Reeks

Span

Eindig

O/14 A

2de

O/15 A

1ste

O/16 A

1ste

O/17 A

1ste

1ste Span

1ste

 Netbal eindig algeheel in posisie :  1 en wen die Super Reeks Netbalbeker

 

 

0 014
0 032
0 038
0 191
0 002
0 006
0 029
0 315
DSC01302