Sport

Vir ‘n volledige sportprogram kan u na ons kwartaalprogram op die Tuis bladsy kyk

Ons Visie vir Sport

Leerders moet ten alle tye daarna streef om aan een of meer sportsoorte deel te neem. Sport word op ‘n mededingende basis gespeel. Dit wil sê sport moet gaan oor wen, maar die genot van die spel word nooit vergeet nie. Dit moet dus nie net gaan om deelname as sulks nie, maar die wenmotief moet teenwoordig wees. Wen is nie alles nie en ook nie die enigste nie, maar sport kan nie geniet word as jy altyd verloor nie. 

Super-Reeks 2018

Dinamika het uitstekend gevaar in die onlangse Super Reeks en slaag daarin om 'n algehele 3de plek te behaal.  Ons netbal eindig vir 'n 4de jaar in 'n ry 1ste, ons Hokkie 3de en ons rugby 6de.

Baie geluk aan elke speler en afrigter.

 

O14 Super Reeks 2

 O/14A Netbalspan saam met hul afrigter Juf. Bezuidenhoudt

Hulle eindig 1ste in hul ouderdomsgroep. 

O17 Super reeks 3

O/17A Netbalspan saam met hul afrigter Juf. Appel

Hulle eindig 1ste in hul ouderdomsgroep.

1stes Super Reeks 3

1ste netbalspan saam met hul afrigter Juf. R. Venter.

Hulle eindig 1ste in hul ouderdomsgroep.

O15 Hokkie meisies 4

O/15 hokkiemeisies saam met hul afrigter Juf. V. Olivier

Hulle eindig 1ste in hul ouderdomsgroep.

 

O14 Rugby cropped

O/14 rugby saam met hul afrigters Mnr. J. Pretorius en Mnr. M. Eksteen

Hulle eindig 1ste in hul ouderdomsgroep.

 

 

 

 

Netbal

Netbal

O/15A Netbalspan saam met hul afrigter Juf. Appel Hulle eindig 1ste in hul ouderdomsgroep.
Netbal

Netbal

O/16A Netbalspan saam met hul afrigter Juf. Appel Hulle eindig 1ste in hul ouderdomsgroep.
Rugby

Rugby

O/15A Rugbyspan saam met hul afrigters Mnr. J. Du Toit en Mnr. M. Els. Hul eindig 2de in hul ouderdomsgroep...
Rugby

Rugby

Ons eerste rugbyspan het in die Goue Leeus Grootskole finaal gespeel.