Atletiek
Atletiek 2019
37 van Hoërskool Dinamika se atlete het op 26 Februarie 2019 by die D6 Distrik Atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Atletiek 2018
Hoërskool Dinamika se atlete het ‘n goeie atletiek seisoen agter die rug.
Ons sê baie geluk aan elke atleet met sy/haar prestasie.
Dinamika eindig 2de in die C-Afdeling by Top 30 NWU-Pukke byeenkoms gedurende 2018.
Antionette Bezuidenhout gaan deur na die 2018 SA-Kampioenskappe.