Hengelklub / Angling Club
Hoërskool Dinamika het in 2019 hengel as ‘n sport erken om aan die Gauteng/Sentraal-Gauteng Skole hengelliga, wat al vier jaar in bestaan is, deel te neem.
Algeheel 16 hoërskoolspanne het gedurende die jaar maandeliks aan ligas deelgeneem om te kwalifiseer vir die top 5 spanne wat aan die ligafinaal deelneem.
Dinamika's A-Team qualified under the top 5 and finished in 3rd place during the finals.
Die span se prestasie laat hulle ook deurdring na die eerste amptelike Nasionale Kampioen van Kampioene wat deur die Suid-Afrikaanse Varswater Hengelfederasie (SAVOF) by Die Nyl in Nylstroom aangebied is.
Die hengel was uitdagend en Dinamika se A-span eindig vierde uit nege spanne.
It was indeed a very good performance for the Namie team that participated for the first time.