Jukskei

Jukskei 2017

Zané Hand is verkies tot die O/19 SA Jukskeispan wat 27 April 2017 vertrek na Namibië.

Die volgende leerders word gekies vir die Sentraal Gauteng Oefengroep:

Anika Coertze  Monè Vogel Melindi Nortjè Donnica Loots Marizaan Visser

Ruan Louw  Rynardt Douglas Breytenbach Dawid Wolmarans Willem Alberts