Krieket

 Krieket Akademie

In 2013 het ons skool met n krieketakademie begin waar ons krieketspelers in die “af” seisoen kan kom oefen om hulle talente op te skerp.

In 2017 neem Clinton Groenewald en Kevin Ekron die krieket afrigting by die akademie oor.

Ons droom vir ‘n binnenshuise sportsentrum behoort ook gedurende 2017 realiteit te word.

   

 Cinton Groenewald

Kevin Ekron

DSC05749
DSC05752
DSC05769
DSC06265
DSC06278
DSC06294
DSC06295
DSC06301
DSC06319
DSC06323