Landloop


IMG 5008Ons Landloopspan eindig algeheel 2de in hul liga hierdie jaar.

 

 

LANDLOOPDATUMS 2018:

Hiermee ons landloopdatums vir 2018.  Die plekke en die datums van waar en wanneer dit aangebied word kan verander.

 

  Datum Skool wat aanbied Plek
Liga 1 19 Julie 2018 H/S Alberton Meyerplaas
Liga 2 25 Julie 2018 Alberton High School Thaba Trials
Liga 3 31 Julie2018 Alle Germiston Skole Rietvlei
Liga 4 7 Augustus 2018 Bracken High School Alberton Dam
Liga 5 16 Augustus 2018 H/S Marais Viljoen H/S Marais Viljoen

Busvervoer na en van byeenkoms sal gereël word.  Atlete hardloop in Dinamika atletiekdrag.

Die program vir elke byeenkoms is as volg:

Tyd Ouderdom Afstand
15;00 Senior Seuns (O/16 - O/19) 6 - 8 km
15:15 Senior Meisies (O/16 - O/19) 4 km
15:25 Junior Meisies (O/14 - O/15) 4 km
15:35 Junior Seuns (O/14 - O/15) 4 km

 

 

 


DSC05215

Vier van ons leerlinge gaan deur na die Gauteng Kampioenskappe op 2 September 2017 in Pretoria

Van links:  Manton Botes, Antionette Bezuidenhout; Chandré Schwulst (Storm Strydom afwesig)

IMG 1681
20160816 151435 16 1
20160816 153537 7
20160816 155848 12