Netbal
Ons O/16A netbalspan eindig 2de by Gauteng Kampioenskappe en kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe.
6 Netbalspeelsters word gekies vir die finale Gautengspan.
Al 5 ons Netbal A-spanne dring deur na Gauteng Kampioenskappe gedurende Junie 2019.
Ons 1ste Netbalspan wen die liga vir 5 jaar in 'n ry.
2019 - Seisoen:
DATUM | TEENSTANDER | PLEK |
6 April 2019 | Super Reeks: Vereeniging Gim | Tuis |
11 April 2019 | H/S Marais Viljoen | Weg |
13 April 2019 | Super Reeks: Jan Viljoen | Tuis |
25 April 2019 | H/S Kempton Park | Weg |
27 April 2019 | Super Reeks: Super Finaal: Die Wilgers | Weg |
2 Mei 2019 | H/S Jeugland | Tuis |
9 Mei 2019 | H/S Oosterlig | Tuis |
16 Mei 2019 | H/S Dr E G Jansen | Tuis |
Hier volg die uitslae vir die 2019 Super Reeks
Span |
Eindig |
O/14 A |
2de |
O/15 A |
1ste |
O/16 A |
1ste |
O/17 A |
1ste |
1ste Span |
1ste |
Netbal eindig algeheel in posisie : 1 en wen die Super Reeks Netbalbeker