Rugby
Ons o/15A Rugbyspan eindig 1ste in die Liga en kwalifiseer vir die Goue Leeus Finaal.
Damian Smith word gekies vir Goue Leeus Rugbyspan
2019 - Seisoen:
DATUM | TEENSTANDER | PLEK |
6 April 2019 | Vereeniging Gim | Tuis |
13 April 2019 | H/S Jan Viljoen | Tuis |
27 April 2019 | Finaal - Pretoria | Die Wilgers |
4 Mei 2019 | H/S Bastion | Weg |
11 Mei 2019 | H/S Alberton (Alberton Derby) | Tuis |
18 Mei 2019 | H/S Linden | Tuis |
1 Junie 2019 | H/S Randburg | Weg |
8 Junie 2019 | Semi-Finaal | |
15 Junie 2019 | Finaal |
Hier volg die uitslae vir die 2019 Super Reeks
Span |
Eindig |
O/14 A |
6de |
O/15 A |
1ste |
O/16 A |
2de |
2de Span |
8ste |
1ste Span |
3de |
Dinamika Rugby eindig algeheel: 3de
Ons O/14 Rugbyspan sluit hul 2018 rugbyseisoen af as naaswenners in Afdeling 2 van die Virseker Beker!
Dinamika se 1ste Rugbyspan stap as Goue Leeus wenners uit die liga en dring deur na die Virsekerbeker Groot Skole kwarteindstryd op 12 Augustus 2017